DIE OGGENDSTER

DIE OGGENDSTER

Die Oggendster is 'n gratis PDF-bundel en is saamgestel deur Francois Meyer in samewerking met Kreatio

Meer as 30 skrywers en digters gebruik hulle stemme in eenheid om 'n boodskap van hoop in 'n tyd soos dié te verkondig. In hoop is daar geen pandemie of inperking nie! Wees 'n oggendster in iemand se donker woestyn.

Die Oggendster
Laai af (gratis):
Die_Oggendster.pdf (4.07MB)
Die Oggendster
Laai af (gratis):
Die_Oggendster.pdf (4.07MB)

Skrywers en digters:

Alet Enslin, Anria Breed, Anton Bosch, Anzé Bezuidenhout, Caren Kearley, Carin Erasmus, Carma Shaw, Chantelle Holder, Christo Visser, CS Cloete, Driekie Grobler, Eduard Smith, Elna Kruger, Elsa Krog Cronje, Estelle Pretorius, Evanthe Schurink, Francis Grobler, Francois Meyer, Henco Stander, Hendry Kortjè, Jannine Bester, Dr. Leonie Pretorius, Loretta Szikra, Patricia Viljoen, Pieter Mostert, Quintin du Plooy, Susanne Pike, Tharina Dippenaar, Tish Swanepoel, Zebulon Kochk.