Koop aanlyn
Bestel publikasies via hierdie aanlyn boekwinkel.
- Jy sal 'n faktuur met bankbesonderhede via e-pos ontvang nadat jou bestelling via die aanlyn boekwinkel geplaas is.
- 'n Versendingsfooi van R120 word by die totale bedrag van jou bestelling ingereken.
- Versending geskied binne 5 (vyf) werksdae vandat jou bestelling en betaling ontvang is.
- Ons maak van koerierdienste gebruik om spoedige en veilige versending te verseker.
- Gebruik asseblief jou naam en van as verwysing.
- Vir enige navrae oor jou bestelling, stuur gerus 'n e-pos aan info@francoismeyer.co.za.