KOOP AANLYN 

Bestel publikasies via hierdie aanlyn boekwinkel.

'n PayPal-opsie sowel as elektroniese betaling via 'n faktuur is beskikbaar.

Boekwinkel

Publikasies deur Francois Meyer

Poësie

SPLINTERNUUT: Francois se poësie-omnibus "7" is nou beskikbaar in hardeband en sagteband! Klik hier vir meer inligting en bestellings.

Prosa en ander publikasies

In 2016 het Francois se eerste prosaboek die lig gesien. Lees meer oor "Die wêreld deur haar oë" - wat op 'n ware verhaal gebaseer is en ook 'n leefstylgids bevat - in hierdie kategorie. Francois beoog om 'n splinternuwe boek en meer prosastukke in 2020 vry te stel.


  • Jy sal 'n faktuur met bankbesonderhede via e-pos ontvang nadat jou bestelling via die aanlyn boekwinkel geplaas is.
  • 'n Versendingsfooi van R120 word by die totale bedrag van jou bestelling ingereken. 
  • Versending geskied binne 5 (vyf) werksdae vandat jou bestelling en betaling ontvang is. 
  • Ons maak van koerierdienste gebruik om spoedige en veilige versending te verseker. 
  • Gebruik asseblief jou naam en van as verwysing. 
  • Vir enige navrae oor jou bestelling, stuur gerus 'n e-pos aan info@francoismeyer.co.za.