REGISTREER HIER OM FRANCOIS SE GRATIS NUUSBRIEWE TE ONTVANG!

NUUSBRIEF VOORDELE

  • Wees eerste om te hoor van nuwe publikasies en ontvang geskenkbewyse vir spesiale afslag.
  • Bly op hoogte van projekte en gemeenskapswerk waarby Francois betrokke is en raak deel van die veranderinge in verskeie gemeenskappe. 
  • Taalprojekte; bv. Afrikaans.com, verskeie kompetisies waar jy pryse kan wen, ens.
  • Ontvang gratis e-boeke (wanneer e-boeke vrygestel word).
  • Nuusbriewe bevat eksklusiewe inhoud, rubrieke, gedigte en inspirerende skrywes.

Alle bogenoemde voordele is GRATIS.